James Henry Craig

Sir James Craig
James Henry Craig

Geboortedatum 1748
Geboorteplek Gibraltar
Sterfdatum 12 Januarie 1812
Sterfplek Londen, Verenigde Koninkryk
Lojaliteit Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Diens/Tak Britse leër
Rang Generaal
Eenheid Indiese leër
Veldslae/oorloë Amerikaanse Rewolusionêre Oorlog

Saratoga-veldtog

  • Slag van Ticonderoga
  • Slag van Hubbardton
  • Slag van Saratoga
  • Penobscot Ekspedisie

Suider-veldtog
Franse Rewolusionêre Oorloë

  • Slag van Muizenberg

Napoleontiese Oorloë

  • Slag van Ulm
Toekennings Knight of the Order of the Bath

Sir James Henry Craig (1748–1812) was 'n Britse generaal en Goewerneur van die Kaap. Craig sluit op 15-jarige ouderdom by die Britse leër aan en veg van 1774 tot 1781 in die Amerikaanse Rewolusionêre Oorlog teen die Verenigde State. Hy was 'n Generaal-majoor wat in 1795 die Kaap die Goeie Hoop vir Brittanje verower het. Van 1795 tot 1797 was hy Goewerneur van die Kaapkolonie. Hy is in 1812 in Londen oorlede.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search